Brisbane Lentedans 2018, Samford, Saturday, 01. September 2018

DATUM: Saterdag 1 Sep 2018
DRAG: Casual
TYD: 19:00pm
ADRES: Samford Communitiy Hall, School Road, Samford
KOSTE: Kinders onder 5 gratis, 5 tot 12 jaar – ($5), bo 12 jaar – ($10) per person.

TAFELS: Tafels is GRATIS en werk op ‘n “first come first serve” basis. As jy wil he ons moet vir jou ‘n tafel hou (waarborg), kan jy dit vooraf bespreek. Daar is net 26 tafels (8 stoele per tafel) beskikbaar teen vooraf bespreking van $20/tafel (sluit nie jou ingangsfooie in nie). Tafels is vooruitbetaalbaar. Indien julle ‘n tafel wil bespreek, doen asb die oorbetaling en email asb die komitee om betaling te finaliseer op

Die betaling vir die tafel moet oorbetaal word na:
Account Name: The Entertainment Factory
BSB: 06 4180
Account Number: 1036 8210
Bank: CBA

Verwysing: Jou naam en van (elke $20 is n tafel, ie $40 is twee tafels langs mekaar)

Tafels wat nie vooraf bespreek is nie (indien daar nog oor is) sal gratis beskikbaar wees op die aand. Jy is ook welkom om jou eie kamp stoele en tafel saam te bring en buite onder die veranda op te stel. Tafels verkoop omtrent elke dans uit en as jy will he jou tafel moet vir jou wag as jy daar kom MOET jy vooraf bespreek.

KINDERS: Kinders is baie welkom, alhoewel daar geen toesig of vermaak gereël is nie. Ouers is dus self verantwoordelik vir die toesig van hul eie kinders.

BRING SAAM: Piekniek mandjie met eetgoed, drinkgoed met eie eetgerei en glase (eie alles).

BRAAIERS: Geen braaiers word voorsien nie, maar jy is welkom om 'n braai saam te bring.

MUSIEK: O.l.v. Hennie Botha van die Musiek Fabriek (Besprekings: 0455 98 5275). Versoeke welkom (bring asb jou versoek op CD of Musiek DVD vir groot-skerm).

NAVRAE: Vrae welkom op Musiek Fabriek op facebook of E-pos na adres: . Hou ook asb die “events” onder Musiek Fabriek op Facebook dop vir ander geleenthede (ons jaar-program) of verandering van reelings vir die dans.

DISCLAIMER: By attending this event you voluntarily agree to waive and release the organisers and sponsors (individually and collectively), including volunteers and representatives thereof, and indemnify them against any liability (including liability for negligence) for the death, injury or any physical or mental illness, incapacity of property damage or loss which you may suffer which may directly or indirectly result from your participation in the event/fundraiser. You further verify that you are in proper physical and mental condition to participate in the event and acknowledge that you are aware of the risks involved and voluntarily agree to assume those risks.

Saturday, 01. September 2018, Samford, Brisbane Lentedans 2018

Find more interesting events
Get event recommendations based on your Facebook taste. Get it now!Show me the suitable events for meNot now